Welkom by die Thabazimbi Wildsfees
Die dames kan uit sien na die kos en spesery tentoonstelling en die klerasie en juweliersware verkope. Laastens sal daar weer lekker aktiwiteite wees vir die kinders, soos waterballe, mallemeules en verfbal.
Vir stalletjie aansoeke en meer inligting oor vermaak, kontak asb vir Michelle Swart by This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it of skakel tussen besigheids ure by 012 326 0560.










